BALL GAMES
Vir hom is seks met ouens
net so butch
soos buddies wat rugby speel.
Die vat aan mekaar
die skrum van skrotums
die beur en bult van spiere
die kreun en steun
en raak van hande
wat soms laer as toelaatbaar vat.
Die hardhandige duik en stoot
van die games op Loftus
is nes die suig van die Lotusblom.
Die sak van die manne
op Ellispark
is nes die buk van die bottom
in Cruise park.
net so butch
soos buddies wat rugby speel.
Die vat aan mekaar
die skrum van skrotums
die beur en bult van spiere
die kreun en steun
en raak van hande
wat soms laer as toelaatbaar vat.
Die hardhandige duik en stoot
van die games op Loftus
is nes die suig van die Lotusblom.
Die sak van die manne
op Ellispark
is nes die buk van die bottom
in Cruise park.
Voor die spel is daar ook
die onderlangs loer,
die opweeg en evalueer
die interpreteer van tekens
en dophou van hande
wat moontlik subtiel kan suggureer.
Met die prys van verloor en ontbloting
goed bekend;
word die vraag wrang en kripties
in geheime kodes gevra:
“het jy ook af en toe die drang
om die bal tussen ander pale
deur te druk ?”
Hierdie alternatiewe spel vir manne
is nie vir softies nie.
Ballgames tussen boys
dikteer sy eie drang en reels:
anders as met girls
hoef jy nie lief te hê
om laag te vat
of troetelwoorde as kodes
soos in 'n lynstaan of voorspel te uiter nie
commitment is nie ter sprake
om kaal grond te ploeg nie.
Lywe beur en buk,
nes hulle wil
broeke druk en skeur
vingers rem hardhandig om hemde uit te pluk
as honger hande
klere van lywe skil
In die toetse hoef jy nie stadiger
of sagter
of minder jagser
ter wille van pre of post
menstruasie
te wees nie
bi (en) rugby manne ken die situasie
en weet van hande en losballe
wat hol en hop waar hul wil.
Selfs die rondmaal in die skrum;
lyf teen lyf,
met hande wat teen heupe dryf en druk,
is nes die kreun van skrotum op skrotum
as man op man
in ‘n ander spel
glad en gelube bymekaar inglip
amper nes toks in modder gly.
Die duik van die opponent
met gejaagde asem
en die grond toe dwing op kniee
vergelyk goed met kniel
van mond voor piel
as manne vir mekaar uitasem buk
vir andersoort driee druk.
En blaas lippe op ‘n fluitjie
die einde van die spel
of stop die blowjob
as saad oor lippe stroom
staan al die spelers op;
lam en uitasem
nat en besweet uit die gras of Hothouse matras
om mekaar vriendskaplik
te druk en te klop op die rug.
Klam broeke en handdoeke opgetrek
is hul skielik afsydig
en beweeg elkeen na sy eie kleed- en binnekamer
want na ejakulasie volg rassionalisasie;
elke sport het sy beserings
(hiv, post orgasme depressie, gesplete manlikheid)
maar elke seer het ook ‘n pleister en ‘n pil
kondome kan sindrome keer en stuit,
man tot man drome
bly essensiele deepheat
vir die siel van elke alternatiewe ou.
Maar moenie bekommer nie vrouLief
na die spel en die stort
die wit-/ littekens
weggewas
kom hy huis toe om
die amper-perfekte pa
en partner te wees
net soms verkies hy naak
‘n potjie skaak,
of lê hy op sy rug
vir “rugby”
met blou oog bulle
of blou jobs met die boys.
die onderlangs loer,
die opweeg en evalueer
die interpreteer van tekens
en dophou van hande
wat moontlik subtiel kan suggureer.
Met die prys van verloor en ontbloting
goed bekend;
word die vraag wrang en kripties
in geheime kodes gevra:
“het jy ook af en toe die drang
om die bal tussen ander pale
deur te druk ?”
Hierdie alternatiewe spel vir manne
is nie vir softies nie.
Ballgames tussen boys
dikteer sy eie drang en reels:
anders as met girls
hoef jy nie lief te hê
om laag te vat
of troetelwoorde as kodes
soos in 'n lynstaan of voorspel te uiter nie
commitment is nie ter sprake
om kaal grond te ploeg nie.
Lywe beur en buk,
nes hulle wil
broeke druk en skeur
vingers rem hardhandig om hemde uit te pluk
as honger hande
klere van lywe skil
In die toetse hoef jy nie stadiger
of sagter
of minder jagser
ter wille van pre of post
menstruasie
te wees nie
bi (en) rugby manne ken die situasie
en weet van hande en losballe
wat hol en hop waar hul wil.
Selfs die rondmaal in die skrum;
lyf teen lyf,
met hande wat teen heupe dryf en druk,
is nes die kreun van skrotum op skrotum
as man op man
in ‘n ander spel
glad en gelube bymekaar inglip
amper nes toks in modder gly.
Die duik van die opponent
met gejaagde asem
en die grond toe dwing op kniee
vergelyk goed met kniel
van mond voor piel
as manne vir mekaar uitasem buk
vir andersoort driee druk.
En blaas lippe op ‘n fluitjie
die einde van die spel
of stop die blowjob
as saad oor lippe stroom
staan al die spelers op;
lam en uitasem
nat en besweet uit die gras of Hothouse matras
om mekaar vriendskaplik
te druk en te klop op die rug.
Klam broeke en handdoeke opgetrek
is hul skielik afsydig
en beweeg elkeen na sy eie kleed- en binnekamer
want na ejakulasie volg rassionalisasie;
elke sport het sy beserings
(hiv, post orgasme depressie, gesplete manlikheid)
maar elke seer het ook ‘n pleister en ‘n pil
kondome kan sindrome keer en stuit,
man tot man drome
bly essensiele deepheat
vir die siel van elke alternatiewe ou.
Maar moenie bekommer nie vrouLief
na die spel en die stort
die wit-/ littekens
weggewas
kom hy huis toe om
die amper-perfekte pa
en partner te wees
net soms verkies hy naak
‘n potjie skaak,
of lê hy op sy rug
vir “rugby”
met blou oog bulle
of blou jobs met die boys.
No comments:
Post a Comment